HERE'S WHAT PEOPLE ARE SAYING ABOUT US

"LIEWE SEUGNET/JANINE.

EERSTENS BAIE BAIE DANKIE VIR JUL GOEIE WERK WAT N GROOR ROL GESPEEL HET IN DIE SUKSES VAN ONS ONVERGEETLIKE TROU DAG. ONS KRY NOU NOG ELKE DAG BOODSKAPPE VAN ONS "FAIRYTALE WEDDING". MY VROU, EN AL DIE ANDER MENSE, WAS GAANDE OOR JULLE DECOR, BLOMME EN SEUGNET SE STATIONARY. JULLE HET REGTIG AL ONS VERWAGTINGE OORTREF.

ONS IS OOK BAIE DANKBAAR VIR DIE GEES WAARIN ONS MET JULLE KON SAAMWERK. JULLE WAS TEN ALLE TYE BAIE PROFESSIONEEL, MAAR OOK BAIE VRIENDLIK EN BEHULPSAAM. ONS KON DUIDELIK SIEN DAT JULLE NIE NET IN DIE BESIGHEID IS VIR DIE GELD NIE. JULLE PASSIE/LIEFDE VIR DIT WAT JUL DOEN SPREEK BOEKDELE. ONS IS DIE HERE EWIG DANKBAAR DAT HY SULKE GOEIE MENSE OP ONS PAD GEPLAAS HET. ONS BEDE IS VERDER DAT JUL VAN KRAG TOT KRAG SAL GAAN, EN DAT GOD JULLE SAL SEEN IN ALLES WAT JULLE AANPAK.

ONS NEEM KENNIS VAN DIE UISTAANDE BEDRAGGIE. ONS IS TANS NOG OP WITTEBROOD, MAAR ONS DOEN DIE INBETALING SO GOU MOONTLIK (BINNE DIE VOLGDEN WEEK SOOS VERSOEK). EK SAL OOK DIE BEWYS VAN BETALING AAN JULLE STUUR.

WEEREENS BAIE DANKIE VIR ALLES WAT JULLE VIR ONS GEDOEN HET.

LIEFDE GROETE,

ASHLEY & JOLENE COLLINS (THE NEWLY WEDS)"

"HI JANINE & SEUGNET

DIE MENSE PRAAT NOU NOG OOR DIE TROUE EN DANKIE VIR ALLES WAT JULLE VIR ONS GEDOEN HET. DIE DECOR WAS PRESIES WAT EK WOU GEHAD HET, DIT WAS STUNNING VERBY!! EN ONS WOU NIE HE DIE DAG MOET VERBY GAAN NIE ONS DINK NOGSTEEDS DIE TROUE MOET KOM OF DIT WAS NET 'N DROOM, MAAR ALLES WAS NET SO PERFEK. DANKIE NOGMALS.

LIEFDE EN GROETE. JESS & ALTON"

“YOU ALL DID YOURSELVES REALLY PROUD THERE!!!! AT CHYNNE & ARNOLD’S WEDDING THE DECOR WAS ABSOLUTELY AMAZING... NOT IN OUR WILDEST DREAMS DID WE THINK THAT THE STELLENRUST HALL COULD LOOK THAT BEAUTIFUL! !”

"EVERYTHING WAS ABSOLUTELY PERFECT, EXCEEDED ALL EXPECTATION! THANK YOU SO MUCH FOR ALL YOUR HARD WORK AND LOVE THAT WENT INTO IT !

GILLIAN AND PAUL

X"

"THANK YOU JANINE AND SEUGNET, WE HAD A WONDERFUL AND VERY BEAUTIFUL WEDDING!

LOVE

MASHA & GRANT REID"

WEDDINGS | EVENTS | LIGHTS AND DRAPING | FLOWERS | STATIONERY | DÉCOR HIRE | GIFTING

GET IN TOUCH

Geministreet 46,Unit 5,Brackenfell Industria

+27 66 577 1227

+27 084 5582173

JANINE@PRICKLYPEAR.CO.ZA INFO@PRICKLYPEAR.CO.ZA